top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: All Blacks maak twee veranderinge vir Ierland Toets

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 7, 2024
1 min read

Die All Blacks het twee veranderinge gemaak vir Vrydagaand se toets teen Ierland. Beide veranderinge is weens besering, en is die enigste veranderinge aan Scott Robertson se 15-tal wat die afgelope naweek vir Engeland met 24-22 geklop het. Beauden Barrett en Codie Taylor het beide houe teen die kop gekry in die wedstryd en het harsingskudding opgedoen. Barrett word vervang deur Damian McKenzie op losskakel en Asafo Aumua vervang vir Taylor op haker.

 
 
 

Comments


bottom of page