top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: All Blacks verwag groot aanslag van Japan

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 22, 2024
1 min read

Die All Blacks verwag ‘n groot aanslag van Japan wanneer hulle die naweek op die rugbyveld ontmoet. Die All Black senter David Havili het bevestig dat hulle gaan moet oppas vir Japan se flair en dit gepaard met die kwaliteit afrigter wat Eddie Jones is gaan sorg vir ‘n ordentlike toets. Diè twee nasies ontmoet Saterdagoggend in Yokohama om 07:50 (SA Tyd)

 
 
 

Comments


bottom of page