top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Allister Coetzee gaan weer OP Olifante afrig

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 7, 2024
1 min read

Die voormalige hoofafrigter van die Springbokke, Namibië en Stormers Allister Coetzee is terug in Suid-Afrika en het homself nou by die OP Olifante aangesluit. Dit kom na sy drie jaar termyn by Namibië se rugbyspan tot ‘n einde toe gekom het. Coetzee het sy loopbaan as afrigter in die Oostelike Provinsie in 1996 afgeskop.

 
 
 

Comments


bottom of page