top of page

RUGBY: Blitsbokke wen Kaapstad Sewes-toernooi na skitter vertoning teen Frankryk

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 9, 2024
  • 1 min read

Die Blitsbokke het die sewes-toernooi in Kaasptad gewen toe hulle die Olimpiese kampioen Frankryk in die eindstryd met 26 – 14 kon uitstof. Dit was slegs die tweede keer dat Suid-Afrika diè toernooi op tuisbodem kon wen sedert 2015 wat dit ook dit eerste keer in die Kaap beslis was. Die breier Philip Snyman was ook daardiè dag deel van die wenspan toe die Blitsbokke Argentinië met 29 – 14 geklop het. Sondag se oorwinning was ook die eerste oorwinning in die SVNS-reeks wat die Groen en Goud onder Snyman se afrigterskap kon wen. *In die bronsmedalje wedstryd het Fidji vir Spanje ore aangesit en met 47 – 10 die wa deur die drif getrek.

 
 
 

Comments


bottom of page