top of page

RUGBY: Cheetah ondersteuners word uitgenooi om Vrydag die span sterkte toe te wens en hulle af te sien

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 10
  • 1 min read

Die Toyota Cheetahs berei voor vir hul Carling Curriebeker half-eindstryd teen die Griekwas Saterdag in Kimberley. Die losskakel Franco Smith moet vervang word na die duikslag die atgelope naweek teen die Bulle in Pretoria waarin daar kontak met sy gesig was. Die span vertrek Vrydagmiddag vanaf die Toyota-stadion in Bloemfontein, en ondersteuners word uitgenooi om vanaf 14:30 daar te wees om die span sterkte toe te wens en hulle af te sien. Moet nie vergeet om jou oranje saam te bring nie! Afskop Saterdag is 19:15

 
 
 

Comments


bottom of page