top of page

RUGBY: Die Oud Springbok losskakel en heelagter Dawie Snyman sterf

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Aug 14
  • 1 min read

Die voormalige Springbokrugbyspeler Dawie Snyman Sr. is Donderdagmiddag in die ouderdom van 76 jaar oorlede. Snyman is onlangs met Leukemie gediagnoseer. Snyman het sy toetsbuiging in 1972 gemaak en daarna die Springbokke in 10 toetse verteenwoordig. Hy het ook as afrigter die WP onder hande geneem waar die Streeptruie tussen 1982 en 1986 vyf keer as die Curriebeker kampioen gekroon was.

 
 
 

Comments


bottom of page