top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Die Springbokke spog met ‘n wenrekord

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 1, 2025
  • 1 min read

Die Springbokke wat Wallis in Cardiff met 73-0 geklop het was die Springbokke se 13de uit 15 wedstryd hierdie seisoen, wat hul ‘n wenrekord van 86-komma-sewe present gee. 


Dit was ook Wallis se grootste nederlaag op hul tuisveld.


Saterdag was die Bokke se laaste wedstryd van hul toer in die noordelike halfrond.


Die enigste teleurstelling was dat Eben Etzebeth laat in die wedstryd ‘n rooi kaart gekry het nadat hy sy duim in die Walliese speler, Alex Mann, se oog gedruk het tydens ‘n onderonsie.


Ter Illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter Illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page