top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Die Springbokke het hul tweede agtereenvolgende Castle Lager Rugbykampioenskaptitel verseker

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 6, 2025
  • 1 min read

Die Springbokke het hul tweede agtereenvolgende Castle Lager Rugbykampioenskaptitel verseker in ‘n spannende oorwinning van 29-27 oor Argentinië by Twickenham.


Die Bokke het van ‘n agterstand van 13-3 teruggeveg om vroeg in die tweede helfte voor te loop en het ‘n fel Pumas-terugveg in die laaste stadiums afgeweer, om die oorwinning te behaal.


Afrigter, Rassie Erasmus, het erken dat die vertoning ver van perfek was, maar sê hy verkies om deur oorwinnings te leer, eerder as nederlae.


Rassie Erasmus. FOTO: SA Rugby
Rassie Erasmus. FOTO: SA Rugby

 
 
 

Comments


bottom of page