top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Eddie Jones gaan Engeland se tegniese ontleder wees

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 23, 2025
1 min read

Eddie Jones sal as kenner gebruik word deur die uitsaaier vir die komende Sesnasiesreeks en sal tegniese ontleding verskaf vir vier van Engeland se vyf toetse.

Jones, wat tans Japan se nasionale span afrig, het in sy termyn as Engeland afrigter drie Sesnasiestitles gewen -  insluitend die Grand Slam in 2016 - maar is toe aan die einde van 2022 as breier afgedank.

Engeland begin hulle veldtog op 1 Februarie met ‘n ontmoeting teen die verdedigende kampioen, Ierland, in Dublin.

 
 
 

Comments


bottom of page