top of page

RUGBY: Etzebeth dalk vir ses maande buite aksie

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • 4 days ago
  • 1 min read

Updated: 3 days ago

Eben Etzebeth sal moontlik eers Sondag weet wat die uiteinde van sy rooi kaart gaan wees nadat die tugkomitee, wat Dinsdag se verhoor tot net voor middernag gevoer het, nie ‘n gepaste straf kon finaliseer nie.


Volgens Wêreldrugby kan die straf vir ‘n opsetlike oogkontak-oortreding wissel van 12 tot minstens 24 weke, al kan Etzebeth se skoon rekord in meer as 140 toetse moontlik in sy guns tel ondanks ‘n vorige twee-weke skorsing in 2012.


Daar is wel deur ‘n rugbykenner aangedui dat Etzebeth waarskynlik vir drie tot ses maande buite aksie kan wees.


Eben Etzebeth. FOTO: BBC
Eben Etzebeth. FOTO: BBC

Comments


bottom of page