top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Fondsinsameling projek van stapel gestuur vir voormalige Springbok met ‘n breingewas

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 12, 2024
1 min read

‘n Fondsinsamelingsprojek is van stapel gestuur vir ‘n voormalige Springbok met ‘n breingewas. Andre Snyman, wat 38 verskynings vir die Bokke gemaak het tussen 1996 en 2006, is in Oktober diagnoseer met ‘n akoestiese neuroom. Dit is ‘n gewas wat in sy gehoorgang groei en die brein beïnvloed. ‘n “Go fund me” blad is gestig, met die familie wat hoop om 30-duisend Amerikaanse doller in te samel om die finansiële las te verlig. Die 50-jarige bly in Amerika sedert sy uittrede uit professionele rugby, waar hy in die Denver area rugby afrig.

 
 
 

Comments


bottom of page