top of page

RUGBY: Groot botsings wag in die nuwe Nasieskampioenskap

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 18, 2025
  • 1 min read

Die Springbokke sal volgende jaar gasheer vir Engeland, Skotland en Wallis speel as deel van die nuwe Nasieskampioenskap, met 12 spanne wat om wêreldheerskappy meeding.


Suid-Afrika sal dan in November noord reis om Italië, Frankryk en Ierland te trotseer, voordat alle nasies op Twickenham saamtrek vir ‘n historiese driedaagse eindstrydnaweek wat die kampioene sal bepaal.


Die hoof van SA Rugby, Rian Oberholzer, het die kompetisie as transformerend vir die wêreldkalender beskou, wat moeilike vroeë toetse vir die Bokke en ‘n nuwe era vir internasionale rugby sal wees.


Nations Championship 2026. FOTO: SA Rugby
Nations Championship 2026. FOTO: SA Rugby

Comments


bottom of page