top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Haaie kry pakslae in Kampioenebeker uitstappie in Bordeaux

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 20, 2025
1 min read

Die Haaie was gister ordentlik pakslae gegee in Frankryk in hulle laaste groep ronde wedstryd van die Kampioenebeker-toernooi. Die Durban-span het by die Bordeaux-Begles gaan kuier, waar die Franse toetsvleuel, Damian Penaud, ‘n seskuns van drieë gedruk het. Dit verdien die tuisspan, en voorlopers in groep een, ‘n 66-12 oorwinning. Die hewige nederlaag het die Haaie ook hul plek in die Kampioenebeker se ronde van 16 gekos. Geen Suid-Afrikaanse-span kon die uitspeelrondes van die Kampioenebeker haal nie.

 
 
 

Comments


bottom of page