top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Hanekom word na die Springbokke geroep

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 28, 2024
1 min read

Die Bulle-losvoorspeler Cameron Hanekom is na die Springbokke opgeroep om die beseerde agterspeler Damian Willemse te vervang. Willemse is uit die Bokke se jaareindtoer na die Verenigde Koninkryk uitgesluit nadat hy ‘n liesbesering opgedoen het in die Stormers se VRK-nederlaag van 28-17 teen die Glasgow Warriors in Stellenbosch. Hanekom was vroeër vanjaar deel van die belyningskampe.

 
 
 

Comments


bottom of page