top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Jacques Burger is nou Namibië se direkteur van rugby

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 7, 2024
1 min read

Die voormalige kaptein van Namibië se rugbyspan, Jacques Burger, het ‘n hoë pos opgeneem in die land se Rugbyunie. Burger is aangestel as Namibië se direkteur van rugby. Die 41-jarige neem oor by Allister Coetzee, wat onlangs aangestel is as die nuwe hoofafrigter van die EP Elephants. Chrysander Botha, wat Burger se oud Namibiese spanmaat is, sal aanbly as hoofafrigter.

 
 
 

Comments


bottom of page