RUGBY: Joe Marler groet rugby
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Nov 28, 2024
- 1 min read
Die Engelse-stut, Joe Marler, wat onlangs sy uittrede uit internasionale rugby aangekondig het, is nou geheel en al klaar met professionele rugby. Die 34-jarige sal een laaste wedstryd speel vir Harlequins, en dit is ‘n tuiswedstryd teen Briston Bears die komende Vrydag. Marler groet Harlequins na 15 jaar se diens.






Comments