top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Kitshoff binnekort onder mes om erns van nekbesering te bepaal

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 31, 2024
1 min read

Die Springbok stut Steven Kitshoff gaan volgende maand ‘n operasie ondergaan om die erns van sy besering bepaal. Kitshoff het sy nek ernstig beseer in September in ‘n Curriebeker wedstryd tussen die Westelike Provinsie en Griekwas in Kimberley. Daar word verwag dat die 32-jarige Springbok vir ‘n geruime tyd buite aksie sal wees.

 
 
 

Comments


bottom of page