top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Neethling Fouche verleng kontrak met Stormers tot 2028

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 22, 2025
1 min read

Die Stormers se vaskopstut Neethling Fouche het Dinsdag sy kontrak met diè franchise verleng. Die 32-jarige Fouche sal vir die volgende drie jaar sy rugby  in die Kaap speel. Die Stormers afrigter John Dobson beskryf vir Fouche as ‘n ongelooflike spanmaat wat die kruin van sy loopbaan betree. Fouche het in 2018 by die Stormers aangesluit van die Bulle en hulle al in 88 wedstryde verteenwoordig en het ook reeds 36 keer vir die Westelike Provinsie uitgedraf.

 
 
 

Comments


bottom of page