top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Nuwe datums vir VRK derbies

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 5, 2024
1 min read

Nuwe datums is aangekondig vir die wedstryde wat die Suid-Afrikaanse Verenigde Rugby Kampioenskap spanne misgeloop het. Die wedstryde, wat in September beslis moes word, was uitgestel weens die Curriebeker-eindstryd wat op dieselfde dag plaasgevind het. Wedstryde sal op 8 Februarie en 8 Maart 2025 beslis word. Die Bulle sal in Februarie by die Stormers kuier op die DHL-stadion in Kaapstad, terwyl die Haaie in Maart gaan gasheer speel vir die Leeus in Durban.

 
 
 

Comments


bottom of page