top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: SA Rugby het ‘n 'skat' in Damian Willemse

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 21, 2024
1 min read

Die Stormers se afrigter, John Dobson, het sy Springbok Damian Willemse geprys na hulle 34-19 oorwinning oor Munster in die Verenigde Rugbykampioenskap die afgelope Saterdag. Willemse het met 100 persent van sy skoppe geslaag van die pluisbakkie en ‘n skepskop deur die pale gejaag. Dobson het na die wedstryd vir Willemse beskryf as ‘n skat van Suid-Afrikaanse rugby. LUISTER:

 
 
 

Comments


bottom of page