top of page

RUGBY: SA spanne wys tande in die jongste ronde van die VKR-reeks

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Oct 27
  • 1 min read

Die Bulls het ‘n taai les geleer in hul Verenigde Rugby Kampioenskap-kragmeting, toe hulle met 21–12 teen die Warriors verloor het in Glasgow.


Johan Ackermann se span sal egter waardevolle insigte uit die nederlaag put, met spelers soos Willie le Roux en die voorry wat blink vertoon het.


Intussen het die Lions hul tweede tuisoorwinning op ‘n streep aangeteken met ‘n oortuigende 49–31 sege oor Ulster.


Die Stormers en Sharks het ook geseëvier, met die Durbaniete wat die Scarlets 29–19 getroef het om weer op koers te kom.


URC. FOTO: KEO
URC. FOTO: KEO

 
 
 

Comments


bottom of page