top of page

RUGBY: Sacha FM keer binnekort terug van besering

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 22, 2024
  • 1 min read

Die jong Springbok losskakel, en benoemde vir Wêreldrugby se Deurbraak speler van die Jaar vir 2024, Sacha Feinberg-Mngomezulu sal binnekort weer op die veld te sien wees. Die 22-jarige is sedert vroeg September op die herstel pad na hy ‘n knie besering opgedoen het teen die All Blacks in die Rugby Kampioenskap. Volgens News24  is Feinberg-Mngomezulu deel van die Stormers groep wat volgende naweek hulle Verenigde Rugby Kampioenskap veldtog voortsit teen die Haaie in Durban.

 
 
 

Comments


bottom of page