RUGBY: Shaun Williams gaan Blitsbokke vir Japan verruil
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jan 9, 2025
- 1 min read
Die Biltsbok en Olimpiese brons medaljewenner Shaun Williams gaan sewes rugby groet. Die 26-jarige se kontrak met die Blitsbokke kom aan die einde van Februarie tot ‘n einde en maak die skuif na 15-man rugby. Williams gaan na Japan verhuis en by die Akita Northern Bullets aansluit. Hy sal nog beskikbaar wees vir die Blitsbokke vir die Perth- en Vancouver-toernooie wat einde Januarie en einde Februarie beslis sal word.






Comments