top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Springbokke se 2025 teenstanders op tuis bodem aangekondig

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 28, 2024
1 min read

SA Rugby het die Springbokke se teenstanders vir hulle tuis toetse in 2025 aangekondig. Die Bokke gaan volgende jaar vir Italië, Georgië, Australië en Argentinië gasheer speel. Italië sal op 5 en 12 Julie teen die Springbokke te staan kom waarna Georgië op die 19de kom kuier. In die Rugbykampioenskap sal die toetse teen Australië op 16 en 23 Augustus in Suid-Afrika beslis word  waarna die Bokke die Argentyne op tuis bodem op 27 September sal pak maar dit is nog nie bevestig waar diè wedstryde gespeel gaan word nie.

 
 
 

Comments


bottom of page