top of page

RUGBY: Stormers hou wenkoers

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 15, 2025
  • 1 min read

Die Stormers het hul foutlose begin van die seisoen gehandhaaf met ‘n bonuspunt-oorwinning van 42-21 in die Kampioenebeker oor La Rochelle in Gqeberha.


Die Cheetahs se uitspeelhoop in die Uitdaagbeker is besig om te vervaag ná ‘n nederlaag van 45-22 teen Stade Francais in Amsterdam.


In Durban het die Sharks die begin van afrigter JP Pietersen se bewind gemerk met ‘n stewige oorwinning van 28-23 oor die Saracens.


Elders is die Lions met 14-10 deur Newcastle geklop, terwyl die Bulle se Kampioenebeker-veldtog ‘n groot knou gekry het toe hulle met 50-5 deur Northampton Saints oortref is.


Ter Illustrasie. FOTO: iStock
Ter Illustrasie. FOTO: iStock

Comments


bottom of page