top of page

RUGBY: Van den Berg is gereed om sy Springbok-kans aan te gryp

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 25
  • 1 min read

Skrumskakel, Morne van den Berg, kry uiteindelik hierdie naweek weer ‘n kans van die bank af saam met die Springbokke.

Afrigter, Rassie Erasmus, het die toewyding van die speler beklemtoon, wat agtereenvolgende eindstryde met die Leeus misgeloop het, terwyl hy geduldig gewag het vir sy nasionale geleentheid.

Van den Berg het erken dat sy hart gebreek het vir sy Curriebeker-spanmaats, maar het gesê die voorreg om die Bokke te dien en te leer by wêreldkampioene soos, Faf de Klerk en Cobus Reinach, het dit die moeite werd gemaak.

 
 
 

Comments


bottom of page