top of page

RUGBY: Williams is opgewonde om Japan by die ikoniese Wembley-stadion te trotseer

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 30
  • 1 min read

Springbok-skrumskakel Grant Williams sien gretig uit na die wedstryd teen Japan by Londen se Wembley-stadion hierdie naweek.


Williams, wat gekies is om op die bank te begin, beskryf dit as ‘n eer en ‘n voorreg om die Bok-groep te haal.


Die afskop is Saterdagaand om 18:10.


Terwyl hy opgewonde is om vir die eerste keer by Wembley te speel, bly Williams waaksaam oor Japan se vinnige skrumskakels.


Grant Williams. FOTO: SA Rugby
Grant Williams. FOTO: SA Rugby

Comments


bottom of page