RUGBY: Wilson verwelkom 'n openingswedstryd teen All Blacks
- Saamgestel deur Armando Pieters

- 3 days ago
- 1 min read
Australië se kaptein, Harry Wilson, sê hy hoop die Wallabies open hul 2027 Rugbywêreldbeker-veldtog teen Nieu-Seeland.
Wilson het die uitdaging verwelkom om moontlik beide die All Blacks in die poelfase en die Springbokke in ‘n kwarteindstryd teë te kom.
All Blacks-legende, Dan Carter, het gewaarsku dat Wêreldbeker-toernooie onvoorspelbaar is en dat topspanne gereed moet wees om elke span te klop wat in hul pad staan.






Comments