top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Bafana-afrigter wil vir die wêreldbeker kwalifiseer

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 25, 2024
1 min read

Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê Suid-Afrika moet vir die 2026-wêreldbekertoernooi kwalifiseer. Die geleentheid sal in Amerika en Mexiko aangebied word. Dit sal die eerste keer sedert 2010 wees was Suid-Afrika aan die toernooi sal deelneem as hulle kwalifiseer. Broos sê hy sien nie die 2010-deelname as ‘n prestasie vir Bafana nie omdat hulle die gashere van die geleentheid was. Die Belg sê dit is te lank sedert die nasionale span gekwalifiseer het om in die wêreldbeker te speel.

 
 
 

Comments


bottom of page