top of page

SOKKER: Brasilië in stryd gewikkel vir Wêreldbeker-kwalifisering

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 11, 2024
  • 1 min read

Brasilië is in stryd om tyd gewikkel om vir die 2026 Wêreldbeker-toernooi te kwalifiseer nadat die span met ’n vlaag van beserings sit. Die afrigter Dorrival Junior het sleutelspelers soos die doelwagter Allison en verdedigers Bemer , Eder en Guilherme Arana sowel as die doelskiter Vinicius Junior wat tans buite aksie is. Indien die vyfmalige Wêreldbeker-kampioen die naweek teen Santiago vasval is daar ’n groot kans dat die Canarinho  nie deel van die wêreld se grootste sokkerskouspel oor twee jaar in Kanada , Mexiko en die VSA gaan wees nie.

 
 
 

Comments


bottom of page