top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Chelsea voorspeler voorlopig geskors na hy toets vir verbode middels dop

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 18, 2024
  • 1 min read

Die voorspeler van die Engelse Premierliga klub Chelsea, Mykhailo Mudryk is voorlopig geskors. Dit kom na die Oekraïnse speler ‘n toets vir verbode middels gedop het. Volgens Chelsea, het die Engelse Sokker vereniging die 23-jarige gekontak oor die bevindinge en hy sal weer getoets word. Sou Mudryk skuldig bevind word van verbode middels met opset inneem, kan hy vir tot vier jaar geskors word.

 
 
 

Comments


bottom of page