top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Die Bafana Bafana-kaptein ontvang benoemings vir kontinentale toekennings

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 25, 2024
1 min read

Bafana Bafana se doelwagter en kaptein, Ronwen Williams, het drie benoemings in die 2024 Confederation of African Football (CAF)-toekennings ontvang. Williams is benoem vir die speler van die jaar, doelwagter van die jaar en interklubspeler van die jaar. Die benoemings volg op die speler se uitstekende vertonings vir beide die nasionale span en sy plaaslike klub Mamelodi Sundowns. Die CAF-toekennings word in Desember in Marokko gehou.

 
 
 

Comments


bottom of page