top of page

SOKKER: Dikgosi FC vs Mangaung Unite met geskrapte ingangskoste

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 4, 2024
  • 1 min read

In die Nedbank beker voorlopige rontes speel Dikgosi FC teen Mangaung Unite.

Die wedstyd is geskeduleer vir Saterdag om 15:00 in die Mashaeng Stadion in Fouriesburg.

Volgens die Mangaung Unite Facebook bladsy het Dikgosi FC in 'n media vrystelling gedeel dat hulle die toegangs fooi van R20 geskrap het.

 
 
 

Comments


bottom of page