top of page

SOKKER: Gallants beweeg na die 11de plek

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 1
  • 1 min read

Marumo Gallants is gedwing om met ‘n 1-1 gelykopuitslag teen Magesi by die Dr. Petrus Molemela-stadion in Bloemfontein tevrede te wees.


Jaisen Clifford, wat in die 35ste minuut vir die beseerde Ndabayithethwa Ndlondlo vervang het, het Gallants hernieude energie gegee terwyl hulle hard vir ‘n wen in die tweede helfte gedruk het.


Die gelykopuitslag lig Gallants na die 11de plek, bo Siwelele FC, terwyl Magesi vier punte agter in die 15de posisie bly.


Ter Illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter Illustrasie. FOTO: Unsplash

Comments


bottom of page