top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Irvin Khoza gaan aanbly as Premierskap voorsitter

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 1, 2024
1 min read

Irvin Khoza gaan na berigte nog vier jaar in sy amp spandeer as die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Premierskap-toernooi. Die liga gaan volgende maand stem vir nuwe leierskap, waar Khoza geen teenstand gaan hê in die verkiesing van die voorsitter. Die 76-jarige is sedert 2003 en die rol en het die liga vanuit bankrotskap gebring.

 
 
 

Comments


bottom of page