top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Israel ondersteuners gevra om Frankryk-wedstryd te vermy

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 12, 2024
1 min read

Sokker ondersteuners van Israel is aangeraai om Donderdag se wedstryd tussen Frankryk en Israel in Parys te vermy. Dit kom na geweld verlede week uitgebreek het tussen ondersteuners van ‘n span van Amsterdam en Israel in die Europaliga stryd. Daar sal ‘n groot polisie teenwoordigheid wees en Frankryk se president, Emmanuel Macron, sal na verwagting by die wedstryd teenwoordig wees. Israeliese amptenare het ondersteuners gewaarsku om weg te bly weens vrese dat hulle geteiken kan word.

 
 
 

Comments


bottom of page