top of page

SOKKER: Liverpool bereid om Nunez te groet terwyl AC Milan glo tjekboek wil uithaal vir Rashford

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Jan 7
  • 1 min read

Die Suid-Amerikaanse sokker-ster Darwin Nunez se tyd by Liverpool kan dalk binnekort tot ‘n einde toe kom. Luidens berigte is die Merseyside-klub bereid om ‘n aanbod van tussen £50- en £60 miljoen te aanvaar vir die 25-jarige Nunez. Intussen is daar ook gerigte dat AC Milan die dienste van Manchester United se Marcus Rashford wil bekom. Diè 27-jarige Engelse doelskieter kan die skuif maak op ‘n leen ooreenkoms. Klubs in die Engelse Premierliga kan tans spelers koop en verkoop met diè  transaksie tydperk wat op 3 Februarie tot ‘n einde toe kom.

 
 
 

Comments


bottom of page