top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Liverpool neem voorsprong in Ligabeker halfeindstryd teen Liverpool

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 9, 2025
1 min read

Tottenham het die voordeel in die Engelse Ligabeker halfeindstryd teen Liverpool, na die Noord-Londense klub Woensdagaand met ‘n 1-0 oorwinning kon spog. Lucas Bergvall het sy eerste doel vir Tottenham aangeteken, en kon kort voor die 90-minute merkie die agterkant van die doel vind. Daardie doel het Liverpool se indrukwekkende reeks van 24 onoorwonne wedstryde oor alle kompetisies tot ‘n einde gebring. Die twee spanne sal in die tweede been kragmeting op 6 Februarie op Anfield ontmoet, terwyl Arsenal by Newcastle kuier op 5 Februarie.

 
 
 

Comments


bottom of page