top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Man City val vas teen PSG

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 23, 2025
1 min read

Manchester City is verdoem tot die 25ste plek op die UEFA Kampioeneliga-punteleer na hulle Woensdagaand in Parys teen PSG vasgeval het. Die Citizens het ‘n 2-0 voorsprong prysgegee en het uiteindelik met 4-2 vasgeval. Man City se afrigter, Pep Guardiola, het na die nederlaag erken dat sy span eenvoudig tweede beste was. Arsenal het intussen hulle plek in die ronde van 16 vasgemaak na hulle Woensdagaand vir Dinamo Zagreb met 3-0 verslaan het, Feynoord het vir Bayern Munich geskok in ‘n 3-0 wen en Real Madrid kon vir RB Salzburg met 5-1 trap. LUISTER:

 
 
 

Comments


bottom of page