top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Premierliga hoof van skeidsregters sê VAR het verbeter

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 18, 2024
1 min read

Die hoof van skeidsregters in die Engelse Premierliga Howard Webb sê die akkuraatheid van die video assistent skeidsregter se beslissings het aansienlik verbeter. Dit kom na menigte Premierliga klubs gekla het oor verkeerde beslissings wat gemaak is deur VAR in die 2023/24 seisoen. Volgens Webb was daar ‘n 80% vermindering in foute wat deur VAR gemaak is die seisoen. Webb het verder gesê dat wat vir hom verbeter het is die spoed van beslissings waar dit 70 sekondes op gemiddeld geduur het vir beslissings verlede seisoen is die gemiddeld vanjaar verminder na slegs 25 sekondes.

 
 
 

Comments


bottom of page