top of page

SOKKER: Real Madrid word eerste klub om €1 miljard in wins te maak

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 24, 2025
  • 1 min read

Real Madrid het geskiedenis gemaak deur die eerste sokkerklub te word wat oor die € 1 miljard se inkomste in ‘n enkele seisoen gemaak het. Dit kom na hulle drie titels in die 2023/24 seisoen gewen het naamlik die Supercopa de Espana , die La Liga  titel en UEFA  Kampioeneliga  trofee. Verder is hulle ook inkomste opgestoot uit wedstryd kaartjie verkope na hul Bernabeu-stadion se opknappingswerk voltooi is. Real Madrid het vir Manchester City geklop vir die top posisie met diè Engelse Premierliga klub wat ‘n inkomste van € 838 miljoen genereer het.

 
 
 

Comments


bottom of page