top of page

SOKKER: Ronaldo kry sy eerste rooi kaart ooit

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 18, 2025
  • 1 min read

Cristiano Ronaldo het die eerste rooi kaart van sy lang internasionale loopbaan in Portugal se Wêreldbeker-kwalifiseerder teen Ierland ontvang.


Die waarskuwing vir ‘n elmboog op Dara O’Shea is geëskaleer tot ‘n onmiddelike ontslag na ‘n hersiening langs die veld, wat onsekerheid geskep het aangesien FIFA-reëls daarop dui dat hy ‘n verbod van meer as een wedstryd in die gesig kan staar.


Vir Ronaldo is die tydsberekening ontmoedigend, met sy droom van ‘n sesde Wêreldbeker-verskyning wat nou in die weegskaal hang.


Cristiano Ronaldo Red Card. FOTO: YouTube
Cristiano Ronaldo Red Card. FOTO: YouTube

Comments


bottom of page