top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Salah teleurgesteld in Liverpool wat nog nie kontrak hernu het nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 26, 2024
1 min read

Die Egiptiese speler Mo Salah sê hy is teleurgestel in Liverpool wat nog nie ‘n aanbod gemaak het om sy kontrak te verleng nie. Die 32-jarige se kontrak verstryk aan die einde van die seisoen met Salah wat reeds vanjaar 12 doele aangeteken het vir die Reds. Liverpool is tans die voorlopers in die Engelse Premierliga agt punte voor Manchester City.

 
 
 

Comments


bottom of page