top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Sundowns bly op Pirates se hakke

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 7, 2024
1 min read

Mamelodi Sundowns het Orlando Pirates se voorsprong bo op die Betway Premierskap punteleer na drie punte gesny. Dit kom ná die verdedigende kampioene op Loftus vir Polokwane City met 2-0 geklop het. Die 17-jarige Kutlwano Letlhuka het beide die doele aangeteken. Stellenbosch FC en TS Galaxy het met 1-elk gelykop gespeel.

 
 
 

Comments


bottom of page