top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Tuchel gaan glo vir Southgate vervang by Engelse span

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 16, 2024
1 min read

Die Duitser Thomas Tuchel gaan glo die volgende afrigter van die Engelse sokkerspan wees. Daar word berig dat die 51-jarige ‘n ooreenkoms met die Engelse Sokkervereniging bereik het. Tuchel sal dus vir Gareth Southgate opvolg. Volgens die Engelse Sokkervereniging, sal hulle uitvoerende hoof Mark Bullingham later Woensdag meer inligting verskaf by Wembley-stadion in Londen.

 
 
 

Comments


bottom of page