top of page

STATEBOND SPELE: Pluimbal & hokkie van 2026 skedule geskraap

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 23, 2024
  • 1 min read

Die organiseerders van die Statebond Spele het bevestig dat pluimbal en hokkie nie sal deel vorm die Spele in Glasgow in 2026 nie. Dit is Dinsdag aangekondig dat die program vir die Spele verminder is na 10 sporte. Dit sluit stletiek en swem as vereistes in sowel baan fietsry, boks en gimnastiek. Glasgow het in 2014 laas gasheer gespeel vir die Statebond Spele met diè Spele in 2026 wat tussen 23 Julie en 2 Augustus sal plaasvind.

 
 
 

Comments


bottom of page