Stemlokale word binnekort gepubliseer
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 6 days ago
- 1 min read
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) het aangekondig dat hulle die lys van stemlokale Vrydag sal publiseer voor die plaaslike regeringsverkiesing.
Die minister van Samewerkende Regering, Velenkosini Hlabisa, het 4 November as die datum vir die verkiesing aangekondig.
Die OVK se voorsitter, Mosotho Moepya, sê dat die publikasie van stemlokaalbesonderhede kiesers in staat sal stel om die liggings van hul aangewese stemlokale te bevestig en gemeenskappe met mobiele stemlokale te help om dienooreenkomstig te beplan voor die verkiesing.








Comments