top of page

TENNIS: Alcaraz ontvang Stefan Edberg Sportmanskap-toekenning

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • 2 days ago
  • 1 min read

Wêreldnommer een, Carlos Alcaraz, het die 2025 Stefan Edberg Sportmanskap-toekenning vir die tweede keer gewen.


Die toekenning, waarvoor vanjaar uitsluitlik deur voormalige wêreldnommer eens gestem is, erken sy professionaliteit en integriteit.


Dit dra by tot ‘n uitstekende seisoen waarin hy as die top-gekeurde speler geëindig het en nog twee Grand Slam-titels verower het.


Carlos Alcaraz. FOTO: ATP Tour
Carlos Alcaraz. FOTO: ATP Tour

Comments


bottom of page