top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

TENNIS: Alcaraz vorder in Parys Meesters

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 30, 2024
1 min read

Die Spaanse tennisster, Carlos Alcaraz, het sy Parys Meesters-veldtog afgeskop met ‘n gemaklike oorwinning oor Nicolas Jarry van Chili. Jarry het sy beste gedoen om by die viermalige Grand-Slam kampioen te hou, en na Alcaraz ‘n 3-stroop voorsprong geneem het in die eerste stel, kon hy terugveg om met 7-5 die stel te verloor. Alcaraz het toe geen genade gewys in die tweede stel nie, en wen uiteindelik met 7-5 en 6-1. Casper Ruud, Francis Tiafoe en Andrey Rublev se veldtogte het intussen almal Dinsdag tot ‘n einde gekom.

 
 
 

Comments


bottom of page