top of page

TENNIS: Carlos Alcaraz maak dit wen nommer 50 vir 2025 by die Cincinnati Ope

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 13, 2025
  • 1 min read

Die wêreld nommer twee Carlos Alcaraz het sy 50ste oorwinning vanjaar op die ATP Toer gemaak toe hy in skoon stelle met die Serwiër Hamad Medjedovic afgereken het by die Cincinnati Ope. Die Alcaraz is ook die eningste speler naas Novak Djokovic om 50 agtereenvolgende oorwinnings in vier agtereenvolgende seisoene te behaal het en sal nou teen die Italianer Luca Nardi in die laaste ronde van 16 te staan kom. In die vroue afdeling sal die verdedigende kampioen Aryna Sabalenka Woensdagaand teen Jessica Maneiro op die baan uitstap terwyl die 2025 Wimbledon kampioen Iga Swiatek haar plek in Vrydag se kwartendronde sal wil bespreek wanneer sy verby Roemenië se Sorana Cirstea sal moet kom.

 
 
 

Comments


bottom of page